letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de sê my - arno venter

Loading...

sê my sal ek jou ooit weer
kan kry soos toe alles makliker was
ek moes jou nooit, nooit ooit

laat gaan nie

daar was ‘n tyd wat daar geen twyfel was
waar elke deel van ons bymekaar gepas het
maar die wêreld draai om ‘n wrede as
elke les word geleer deur die strik wat jy trap

na al die jare d-nk ek nog aan jou
spyt kom te laat en lag nou is sy mou
vir als wat ons prys gegee het, net die
tyd sal ons leer wat ons nooit kon geweet het nie

sê my, sal ek jou ooit weer
kan kry soos toe alles makliker was
ek moes jou nooit, nooit ooit
laat gaan nie

so baie foute wat ek nie sou maak
as ek net vir ‘n oomblik kon terug gaan
maar ons leef en ons leer deur die wind en die weer
ek sal beter kan wees sou ons ooit weer probeer

sê my, sal ek jou ooit weer
kan kry soos toe alles makliker was
ek moes jou nooit, nooit ooit
laat gaan nie

nooit laat gaan het nie

sê my, sal ek jou ooit weer
kan kry soos toe dit makliker was
ek moes jou nooit, nooit ooit
laat gaan nie

d-nk jy, d-nk jy ook soms nog aan my
speel dit uit in jou kop, hoe kon jy
ek moes jou nooit, nooit ooit
laat gaan nie

so sê my

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...