letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de en ek draai - arno jordaan

Loading...

[vers 1]
ek wonder hoe sal ek weet?
ek wonder mag ek jou vra?
droom jy steeds in die nag?
ek mis jou soene so sag

[voorkoor]
mis jou lyf teen my lyf
oehoe, ek sal jou wys
dis net ek en jy
wat vir altyd by jou bly

[koor]
en ek draai, en draai, en draai
weer terug na jou
ek stuur vir jou die mooiste droom om vas te hou
en ek draai, en draai, en draai
weer terug na jou
kom ons vat die laaste dans, ek wil als onthou

[vers 2]
ek wonder hoe sal ek weet?
ek wonder mag ek jou vra?
in my hart wil dit reën
mag ‘n engel jou seën
[voorkoor]
mis jou lyf teen my lyf
oehoe, ek sal jou wys
dis net ek en jy
wat vir altyd by jou bly

[koor]
en еk draai, en draai, en draai
weer terug na jou
ek stuur vir jou diе mooiste droom om vas te hou
en ek draai, en draai, en draai
weer terug na jou
kom ons vat die laaste dans, ek wil als onthou

[brug]
soek jy my vanaand weer styf langs jou?
gee vir my jou mooiste droom om vas te hou

[slor]
en ek draai, en draai, en draai
weer terug na jou
ek stuur vir jou die mooiste droom om vas te hou
en ek draai, en draai, en draai
weer terug na jou
kom ons vat die laaste dans, ek wil als onthou
so kom ons vat die laaste dans, ek wil als onthou

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...