letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de hardwerkende man - appel

Loading...

[vers 1]
my oupa was ‘n man daar van pretoria wes
by eskor gewerk het hy het sy staal geken
in sy dkv geklim ja dou voor dag
geglo in ledigheid’s die kussing waar die duiwel was
sy vuiste was gebal ja hy het geboks
hy was so lief vir die leer bal en lief vir die trots
hy’t sy beste gegee om sy beste te wees
maar soms was die monsters net te veel
die monsters wat soms ‘n huis verdeel

[koor]
hy sê ‘n man wat werk met sy hande
sal nooit te swaar trek nie
‘n gods vreesende van genade ken nie sy einde nie
‘n hardwerkende man, ‘n hardwerkende man
wat sy here ken, by sy beginsels staan
dis ‘n ware man, ‘n hardwerkende man

[vers 2]
my oupa was ‘n man daar van pretoria wes
by spoorwee gewerk sy gereedskap geken
in sy cressida geklim van vroeg tot laat
so baie om sy hark maar hy mag nie kla

[koor]
hy sê ‘n man wat werk met sy hande
sal nooit te swaar trek nie
‘n god vreesende van genade ken nie sy einde nie
‘n hardwerkende man, ‘n hardwerkende man
wat sy here ken, by sy beginsels staan
dis ‘n ware man, ‘n hardwerkende man
[vers 3]
eendag sal hy eendag met die perde wen
‘n stukkie grond kan koop en weer vrede he
hy was ‘n weeskind gewees hy sou sy alles gee
om my pa en sy broer met die liefde te steun
om my pa en sy broer met die liefde te steun

[koor]
hy sê ‘n man wat werk met sy hande
sal nooit te swaar trek nie
‘n god vreesende van genade ken nie sy einde nie
‘n hardwerkende man, ‘n hardwerkende man
wat sy here ken, by sy beginsels staan
dis ‘n ware man, ‘n hardwerkende man
dis ‘n ware man, ‘n hardwerkende man
dis ‘n ware man, ‘n hardwerkende man

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...