letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de hartsland - andriëtte

Loading...

[vers 1]
my stem kon jy nie hoor nie
my woorde ‘n gevangene
van my note beroof
maar jy’t langs my geloop
my deure was nooit gesluit nie
en jou liefde het my nooit verwyd nie
dit was droog in my mond
maar die reën het gekom

[koor]
goue koring in ons hartsland
deur die droogte was jy aan my kant
en jy wys my die beloofde land
want hy loop deur jou en my
goue koring in ons hartsland
[?]
laat ons spore diep in hierdie sand
hier sal ons bly, sal ons bly
in ons hartsland

[vers 2]
wat jy saai sal jy strook
as net water daar deur loop
en die berge sal vir jou skree
sal jou stem vir jou terug gee
waai die winde van verandering
toe ek kyk sien ek die ook daar in
saam met jou geloop
met die stof die tyd gekoop

[koor]
goue koring in ons hartsland
deur die droogte was jy aan my kant
en jy wys my die beloofde land
want hy loop deur jou en my
goue koring in ons hartsland
[?]
laat ons spore diep in hierdie sand
hier sal ons bly, sal ons bly
in ons hartsland

op ons knieë [?]
ons sal ons nooit op gee vir hierdie hartsland

goue koring in ons hartsland
deur die droogte was jy aan my kant
en jy wys my die beloofde land
want hy loop deur jou en my
goue koring in ons hartsland
[?]
laat ons spore diep in hierdie sand
hier sal ons bly, sal ons bly
in ons hartsland
vir ons hartsland

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...