letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de daar vir jou - andriëtte

Loading...

[vers 1]
waarheen gaan jy as jy so stil raak
en die geraas vandag jou net te moeg gemaak
jys hier by my maar jys te ver van my
ek wil jou in jou stilte graag ontmoet
maar dis afstand tussen ons wat my verhoed
ek ken jou, ek ken jou stilte goed

[koor]
so sê wat jy wil sê wat op jou hart le
moenie wonder
[?]
is jou las te swaar
help my om daar te wees
om jou te lees
om daar vir jou te wees

[vers 2]
wie verstaan jou hart beter as jy
die dinge waarteen jy alleen baklei
deel met my
deel jou hart met my
jou gedagtes en jou eerlikheid kos niks
en dit kom nooit met leë hande terug
ek voel vir jou
ek voel als saam met jou

[koor]
so sê wat jy wil sê wat op jou hart le
moenie wonder
[?]
is jou las te swaar
help my om daar te wees
om jou te lees
om daar vir jou te wees

[vers 3]
oodelay al jou hoop en drome
waar lei in verdwaalde spore
kom ons bou al jou lig kastele saam, saam, saam, saam, saam
moenie bank moenie more vrees nie
sê vir my ek wil nie uit mis nie
ek is daar vir jou
altyd daar vir jou

[koor]
so sê wat jy wil sê wat op jou hart le
moenie wonder
[?]
is jou las te swaar
help my om daar te wees
om jou te lees
om daar vir jou te wees

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...