letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de die wederkoms - ampie

Loading...

ons is maar net stof
ons is maar net ‘n handvol sandkorrels
tussen die duiwel en die diepblou see

gee ons onsself aan die draaikolk mee
tussen hel en hoogwater
hardloop ons sirkels om die aarde

om en om en om en om en om
tot die here weer kom

loop oor die water
skree na die berge
skeer my hart oop en sing
kan jy hoor hoe dit weergalm
ek luister bob dylan in die reën
the times they are a changin
sit ‘n wag voor my mond
tot die here weer kom

ons tyd is getel
ons spaarvarkies vol
met die vinnigste karre en dagboeke dol
die losprys hemelpoorte kompetisie wenners slaan my stom
het jy jou armbandjie om by die afterparty in te kom

om en om en om en om en om
tot die here weer kom

loop oor die water
skree na die berge
skeer my hart oop en sing
kan jy hoor hoe dit weergalm
ek luister bob dylan in die reën
the times they are a changin
sit ‘n wag voor my mond
tot die here weer kom

gee my jou hart
gee my jou hand
leen my jou ore
leen my jou verstand
trek ‘n lyn in die sand
sit my voete neer
een aan elke kant
vir een laaste keer
gaan ek probeer

ek sit en wag rond
vir die wederkoms

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...