letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de kamp vuur - aidam-john & lil' willy

Loading...

(intro: lil’ w-lly)
yeah yeah yeah
stay viral
stay viral… vir jou !

(koor: aidam-john)
ek soek alankal na jou
soek alankal na ‘n plek
waar ek my kamp vuur kan bou
‘n plek waar ek kan lief het
lief het sonder perke
want ek het gesoek
ek het verloor
ek het geleer
ek soek alankal na jou

(vers 1: lil’ w-lly)
ons gaan 4 jaar uit
ma “wat’s jou naam nou weer ?” (ma wats jou naam nou weer)
jy weet ek speel , jy weet ek speel
ma jy is kwaad alweer (ma jy is kwaad alweer)
ek bedoel dit nie (yeah)
jy moet nou minder gevoelig wees (woah)
jys ‘n koningin en ek wil net jou poena wees (uh) (yeah)
“wat kyk ons vanaand ?”
sy sê “kom ons kyk suideoostеr net voor daai 7delaan”
dit maak nie saak wat ons doеn nie
solank ons dit saam doen
jou w-nge in my hande voel an soos ‘n pampoen
(koor: aidam-john)
ek soek alankal na jou
soek alankal na ‘n plek
waar ek my kamp vuur kan bou
‘n plek waar ek kan lief het
lief het sonder perke
want ek het gesoek
ek het verloor
ek het geleer
ek soek alankal na jou

(vers 2: lil’ w-lly)
nes sheeca van sheecas.closet
bly jy nou my bed-nk (deng)
nes haar familie , wag jou familie vir ‘n ring (oeh )
ekisverliefopjou.com (opjou.com)
sy sê “ek weet dit jou snotkop” (ooh woah)
pragtig is nie die woord nie (uh)
beeldskoon is nie die woord nie (uh)
ek weet nie wat’s die woord nie
ma niemand is so mooi nie (uh uh ooh)
ekisverliefopjou.com (opjou.com)
sy sê “saloet volle nomborrrr” (saloet)

(koor: aidam-john)
ek soek alankal na jou (yeah)
soek ek alankal na ‘n plek
waar my kamp vuur kan bou (kan bou)
‘n plek waar ek kan lief het (ek kan lief het)
lief het sonder perke (sonder perke)
want ek het gesoek
want ek verloor
ek het geleer
ek soek alankal na jou
(vers 3: lil’ w-lly)
jy is al opsie
ek sal nie jok nie
sy in my inbox
sy vang ‘n tokkie (mmmm)
ek stel nie belang nie
en my meisie hou haar groot
sy sê vir my “noem my tannie”
so ek noem vir haar tannie
wie ook al maak nie saak nie
en sy speel met my hare en tel my pitte soos takalani
ek doen dit vir jou
ja ek weet dit mevrou
en al speel ekke blinnemol sien ek ‘n toekoms met jou oh

(koor: aidam-john & lil’ w-lly)
ek soek alankal na jou (lankal na jou beibie)
soek alankal na ‘n plek (haha)
waar ek my kamp vuur kan bou (kan bou)
‘n plek waar ek kan lief het (ek kan lief het)
lief het sonder perke (sonder perke)
want ek het gesoek
want ek verloor
ek het geleer
ek soek alankal na jou

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...