letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de by die angele - aidam-john & lil' willy

Loading...

die nagevolge van ware liefde
jy was net vir ons geleen
die tyding was te swaar ek wil jou weer sien
en ek sal my lewe gee om jou net weer te voel
want jy pas so mooi veilig by die engele

woorde verander na trane
as ek d-nk hoe jy ons verlaat het
ek hoop ek kon sê wat ek wou sê
en tyd terug draai
en as ek praat maar dit is te laat. (om te praat)

ek bel nogsteeds jou foon maar jy tel nie op nie
die mense praat van tyd wat beter maak maar ek weet ook nie
ek sukkel om te glo dat

jy was net vir ons geleen
die tyding was te swaar ek wil jou weer sien
en ek sal my lewe gee om jou net weer te voel
want jy pas so mooi veilig by die engele

ek wens dit was net tydelik
wens jy was hier by my
solank jy veilig is
solank jy gelukkig is daar is alles duidelik
die lewe sonder jou hieronder is so moeilik dat ek wens dat ek vir jou kon kuier het
jou gekuier het
deesdae droom ek baie van jou
want ek miss jou baie klomp
kan nie aanbeweeg van jou af nie
want jy was weg te jonk
ek moet vrede maak met alles
en aanvaar dat
jy was net vir ons geleen ( was net vir ons geleen)
die tyding was te swaar ek wil jou weer sien (ek wil jou weer sien)
en ek sal my lewe gee om jou net weer te voel
want jy pas so mooi veilig by die engele (pas so mooi)

hou vir my ‘n plekkie
by die here
ek gaan jou mis en nooit vergeet nie

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...