letra de brannewyn - aidam-john & lil' willy
noord tot suid
het jy nou van my verdwyn?
het jy my verruil?
is ek so dom?
hoe lank gaan dit aan?
jy het iemand anders
in jou hart gevat
en jy pak jou klere
so vinnig in en vat die pad
oh jammer my ou hart het
ek alweer vir jou in die steek gelaat
om so verkeerd, verkeerd verlief te raak
al die laat aand soene wat ek nou so mis
jou sterk aroma dit is nou vermis
nou moet die brannewyn die leemtes volstaan
al die laat nag stories dit is nou my gif
om jou kruis te dra was ‘n swaar gewig
nou moet die brannewyn jou leemtes volstaan
die leemtes volstaan
ek is nie net iets waarmee jy jou besig hou nie
ek kan glo dat jy my so behandel nie
en dit na ek jou gekies het bo my eie bloed
jy wys my jy vat dit en gooi dit terug in my gesig in
belowe my die oseaan, ek kry nie eers ‘n druppel
jy het oorreed om te vertrou, toe ekke sukkel
toe vat jy vertroue, en gooi dit met die vullis
ek en jy kan nog aan die verhouding we
wat verstaan jy nie? ek nie lief vir jou nie! (wat?)
ek het iemand anders gekry en dis waar (ernstig?)
so ek wou jou net gevoelens spaar (oh dankie!)
en jou vertel sodat jy verstaan (sies)
jy’t jou beste gegee (ek het mos, ek het)
maar jou beste was nog nooit goed genoeg vir my
niks wat jy sê sal vir my laat bly nie
ek is finaal verby die
al die laat aand soene wat ek nou so mis
jou sterk aroma dit is nou vermis
nou moet die brannewyn die leemtes volstaan
al daai laat nag stories dit is nou my gif
om jou kruis te dra was ‘n swaar gewig
nou moet die brannewyn jou leemtes volstaan
die leemtes volstaan
oh jammer my ou hart het
ek alweer vir jou in die steek gelaat
om so verkeerd, verkeerd verlief te raak
verkeerd verlief te raak
letras aleatórias
- espagueti › letra de amor de provincia - espagueti
- maestronautes › letra de orbeat - maestronautes
- jake johnston › letra de i like your devilish grin - jake johnston
- tiffany girls generation › letra de what do i do - tiffany (girls' generation)
- young_wonder › letra de time (feat. sacred animals) - young_wonder
- amaral › letra de dragón rojo - amaral
- michelle branch › letra de city - michelle branch
- the whispers › letra de heaven - the whispers
- mcv harry p › letra de mcv vs. harry p - mcv & harry p.
- the mountain goats › letra de lakeside view apartment suite - the mountain goats