
letra de god is in beheer - wnl benoni
vers 1:
in die chaos van die lewe
het u reeds ‘n plan bewerk
al wat ek sien is heuwels
is u hand reeds uitgestrek
pre-koor:
meer as wat ek bid of droom
kan u uitvoer deur u krag
u liefde oorskry al my hoop
(u sal) meer as wat ek d-nk vermag
koor:
god is in beheer
hy het geen gelyke nie
god is in beheer
niemand kan hom keer
god is in beheer
vers 2:
nog voordat u my hulpkreed hoor
weet u wat ek nodig het
en kan ek staan op my geloof
(dat u die) antwoord reeds gegee het
pre-koor:
meer as wat ek bid of droom
kan u uitvoer deur u krag
u liеfde oorskry al my hoop
(u sal) meer as wat ek d-nk vermag
koor:
god is in bеheer
hy het geen gelyke nie
god is in beheer
niemand kan hom keer
god is in beheer
tag:
glorie aan god in die kerk
glorie aan god in jesus
glorie deur generasies
glorie vir ewig!
koor:
god is in beheer
hy het geen gelyke nie
god is in beheer
niemand kan hom keer
god is in beheer
letras aleatórias
- letra de cold - group project
- letra de oldschool bunny - droxxx
- letra de gramo - calix (philippines)
- letra de tosi come mi - rumatera
- letra de lunch poems - cadderwall
- letra de sucker!!! - killxavi
- letra de tekno! - new sylveon
- letra de take it from me - jay voss
- letra de một bình minh tuyệt vời - những đứa trẻ
- letra de drip - ykmb