
letra de ek sal glo - wnl benoni
[vers 1]
wanneer daar storms om my woed, sal ek aanhou glo
en twyfel my met mag ontmoet, sal ek aanhou glo
al staar ek siekte in die oog, sal ek aanhou glo
en almal sê daar is nie hoop, sal ek aanhou glo
[koor]
ek sal u aanhou loof en prys en eer
deur elke stryd geveg
op jesus sal ek bly vertrou
en glo in u perfekte werk
aan die kruis het u met bloed betaal
vir alles wat ek vra
u het reeds die werk gedoen, die stryd gewen
ek sal glo – glo – glo!
[vers 2]
al rol daar trane oor my w-nge, hou ek aan met glo
en lofsang droog word op my lippe, hou ek aan met glo
gebede maar ‘n sug word nie, hou ek aan met glo
en sien ek nie die antwoord nie, hou ek aan met glo
[koor]
ek sal u aanhou loof en prys en eer
deur elke stryd geveg
op jesus sal ek bly vertrou
en glo in u perfekte werk
aan die kruis het u met bloed betaal
vir alles wat ek vra
u het reeds die werk gedoen, die stryd gewen
ek sal glo – glo – glo!
ek sal glo – glo – glo!
[brug 1]
u is jehovah-nissi my bannier
wanneer die vyand teen my opstaan
sal u gees soos ‘n vloed ‘n standaard ophef!
[brug 2]
u is jehovah-nissi my bannier
wanneer die vyand teen my opstaan
sal u gees soos ‘n vloed ‘n standaard ophef!
‘n standaard ophef!
[brug 3]
en die vyand verslaan!
op een pad sal hy uittrek! en op sewe voor my vlug!
ek sal glo, ja ek sal glo!
[koor]
ek sal u aanhou loof en prys en eer
deur elke stryd geveg
op jesus sal ek bly vertrou
en glo in u perfekte werk
aan die kruis het u met bloed betaal
vir alles wat ek vra
u het reeds die werk gedoen, die stryd gewen
ek sal glo – glo – glo!
ek sal glo – glo – glo!
letras aleatórias
- letra de pesos (club remix) - kobik
- letra de supreme alphabets of allah - anubis
- letra de this close to heaven - the new shining
- letra de skin deep (radio edit) - memory of a melody
- letra de cyka - russian village boys
- letra de becoming the enemy - ravenface
- letra de napolin moottoritiellä - lauri tähkä
- letra de o povo todo - rey (prt)
- letra de take this hammer - the highwaymen (folk)
- letra de remind me of you - juice wrld