
letra de ek lê my lewe neer - wnl benoni
vers 1:
mag elke woord uit my mond, u ere bring
en elk gedagte wat ek d-nk, u lof besing
laat my lewe heer, ‘n welgevalle geur
van christus voor u wees
koor 1:
ek lê my lewe neer
en ek gee oor aan u gees
neem die stuurwiel van my hart
en al die ure in my dag, ek lê my lewe neer
vers 2:
in bekering en geloof, neem u die sluier weg
met onbedekte gesig, sien ons u heerlikheid
word ons verandеr in u beeld, deur u gees
om meer soos jesus te lyk
koor 2:
ek lê my lеwe neer
en ek gee oor aan u gees
neem die stuurwiel van my hart
en al die ure in my dag
u maak my hoof vet met olie
my be – ker besing u glorie
laat u koningkryk kom heers oor my
en laat u wil geskied, ek lê my lewe neer
brug:
vergewe my ongehoorsaamheid
vergewe my ongetrouheid
ontsondig my met hisop
en ek sal rein wees
witter as sneeu voor my heer
koor 2:
ek lê my lewe neer
en ek gee oor aan u gees
neem die stuurwiel van my hart
en al die ure in my dag
u maak my hoof vet met olie
my be – ker besing u glorie
laat u koningkryk kom heers oor my
en laat u wil geskied, ek lê my lewe neer
letras aleatórias
- letra de school vs. music - g-eazy
- letra de dirtbag - jack mushroom
- letra de лолита (lolita) - винтаж (vintazh)
- letra de lover - darwin deez
- letra de rolê na vila - rzo
- letra de gotta type - skeamz
- letra de forgive me pt. 1 - ambleside
- letra de higayon - היגיון - muti taka - מוטי טקה
- letra de fluidez - gafanhoto
- letra de sonora - falcko