
letra de trane wat rol - wanie
dis net trane wat rol
en ek hoop dit verander
ek gee liefde vir die ander
my hart bly vol
van dis net trane wat rol
en ek hoop dit verander
ek gee liefde vir die ander
my hart bly vol
n gesig vol smiles
met ‘n hart vole trane
en wie ever god lief het
maak die duiwel outomaties net deel van hom plane
like ek hoef hulle nie te poison nie
gee vir hulle net gunne
is hartseer houe vrouens kinders groot maak sonder manne
like ons kinders het geen vader figuur
is hartseer hoe die straat ons pa’ns tronk toe dan stuur
maar myne het ‘n keuse gehad
en hy het hom keuse gemaak
dis net trane wat rol
en ek hoop dit verander
ek gee liefde vir die ander
my hart bly vol
van dis net trane wat rol
en ek hoop dit verander
ek gee liefde vir die ander
my hart bly vol
in die aand is dit trane wat rol
maar ‘n koning deel sy wysheid so ek maak hulle vol
oor die struggles en die swaar kry
ek try altyd maar truthful wees
so ek rap oor my pyn en my hartseer
vir lewe se toetse moet jy hard leer
en elke bietjie wat jy het moet jy waardeer
jy gaan verstaan wanner jy kom vanaf niks
en ons almal is different so ek oordel maar niks
dis net trane wat rol
en ek hoop dit verander
ek gee liefde vir die ander
my hart bly vol
van dis net trane wat rol
en ek hoop dit verander
ek gee liefde vir die ander
my hart bly vol
letras aleatórias
- letra de odd flex - london yellow
- letra de besser wird's nicht - rainhard fendrich
- letra de let me be your fool - midnight run
- letra de grow old with me - acoustic version - matt johnson
- letra de floyd - kelis
- letra de rocking of the cradle - rodney atkins
- letra de quero tudo - slim boy
- letra de vem pra chuva - laya
- letra de dis-lui - elams
- letra de bkwg - jimmy prime