letra de stop die games - van pletzen
[vers 1]
ek hoor jys ‘n challenge
jys donners mooi maar jy is damaged
ek voel confused ek glo in balance
ek doen my beste maar dis te min
alles wat jy wil hoor altyd uit by die ander oor
mens sal sweer jys doof jy gaan jouself van tyd beroof
dalk is dit te laat, liefde gee my nog ‘n kans
dis nie meer genoeg nie en ek wil nie meer met die [?] nie
[koor]
kom ons stop die games
kom ons stop die games
kom ons stop die games
kom ons stop die games
[vers 2]
jy verdien die beste maar jys depressed
jy sien net foute in alles sukses
jy praat oor liefde en dit voel intense
jy sweer dis liefde maar dis net seks
[koor]
kom ons stop die games
kom ons stop die games
kom ons stop die games
kom ons stop die games
alles wat jy wil hoor altyd uit by die ander oor
mens sal sweer jys doof jy gaan jouself van tyd beroof
dalk is dit te laat, liefde gee my nog ‘n kans
dis nie meer genoeg nie en ek wil nie meer met die [?] nie
kom ons stop die games
kom ons stop die games
kom ons stop die games
kom ons stop die games
alles wat jy wil hoor altyd uit by die ander oor
mens sal sweer jys doof iewers het ons mekaar verloor
dalk is dit te laat, liefde gee my nog ‘n kans
dis nie meer genoeg nie en ek wil nie meer met die [?] nie
kom ons stop die games
kom ons stop die games
kom ons stop die games
kom ons stop die games
letras aleatórias
- letra de damp sand - kagoule
- letra de vago - costa gold
- letra de fade into the night - john cyrus
- letra de umthakathi - vulvodynia
- letra de intro '91 - adam warrock
- letra de don't panic - rammer
- letra de 5 anos de ausência - mck
- letra de n.a.d.a.b.o.m. part. 2 - costa gold
- letra de lookin right - cristal london
- letra de vs. milo - [rr 16tel-finale - vbt 2011] - scotch