
letra de wat het van ons geword - van coke kartel
Loading...
verskoon my en hierdie siniese stemtoon
daar is iets wat my al vir ‘n tyd lank pla
ek kan net nie my vinger daarop sit nie
dit is net ’n vae suspisie
alles is tydelik en alles gaan uiteindelik oor
warm winde wat die winter kan wegwaai
ek glo die beste lê nog vir ons voor
o, my liefie
jy moes jou hart vroeër toemaak
wat het van ons geword?
daar was ‘n tyd
toe musiek nog vir ons heilig was
toe die dwelms nog besonders was
en toe jou vriende nog verstaanbaar was
enige iets vir ‘n glimlag
al doen ek dit oor en oor
want niks anders maak sin nie
oorlewing was redelik maklik sover
net ’n vonk is nodig om alles wat ons doen en is af te brand
niks anders maak sin nie
letras aleatórias
- letra de silly games - stefan goreé
- letra de esta noche y yo - nathalie hazim
- letra de when the wind blows - october project
- letra de still alive - claudia martin
- letra de affection - weiland
- letra de windup - kahone concept
- letra de 命短し挑めよ己 - lego big morl
- letra de videographie: sami - screen genius deutschland
- letra de melanggar hukum - siti badriah
- letra de back in my benz (remix) - florinsdistortedvision