
letra de vir almal - van coke kartel
Loading...
vir almal wat twyfel
vir almal wat stemme hoor
vir almal wat ‘n goeie tyd het en dit probeer onthou
maak die individu nou dood of verdwyn saam met my
want ek sien min van ons wat hier bly lewe
leierskap die gebrek
‘n kwarteeu van twyfel
ek sal nie bitter word nie
vir almal wat twyfel
vir almal wat stemme hoor
vir almal wat ‘n goeie tyd het en dit probeer onthou
maak die individu weer dood
probeer sy kop wat uitstaan terug in slaan
ek sal my familie en vriende nader trek
gee my oë agter my kop
ek sal nie bitter word nie
vir almal…
die een is vir almal
vir almal wat kan hoor
vir almal met iets tussen die ore wat nog wil droom
vir almal…
letras aleatórias
- letra de dead bodies left - conway the machine
- letra de colors and the kids - rotem or
- letra de 祈り (inori) - amazarashi
- letra de poison - scarypoolparty
- letra de escape - hate handles
- letra de southern hostility - devilish trio
- letra de obsidian dreams - vespera
- letra de the other day - kade fresco
- letra de ничего не говори (don't say anything) - ка-тет (ka-tet)
- letra de detox - clover the girl