letra de passief paranoïs - van coke kartel
Loading...
vaal blou lug en die vrees van die onbekende
daar’s ‘n byt in die lug wat net soos bloed lyk
ek wil nie paranoia kweek nie
maar iemand doen dit klaar
o, my liggaam breek my siel
riviere vol, maar ons are brand
fok my tot ek val
die hel is hier en die hemel in jou hande
ek wil nie paranoia kweek nie
maar iemand doen dit klaar
ek maak dit toe en skuif my gedagtes weg
my hart klop dan nou harder
my hart klop dan nou vinniger
as jy voel, wat dit alles in
besing die hede suggestief
die hel is hier en die hemel in jou hande
dit bly ‘n donker land
letras aleatórias
- letra de priđi mi - elma sinanović
- letra de pentakle - jasin ktwo
- letra de run (ill blu remix) - chasing grace
- letra de molly - biggestbiggestbrat
- letra de with this woman - darey
- letra de непобедимые - mine tr feat. curly
- letra de red condor - red condor
- letra de планета д... ( the planet of m... ) - джейме ( jayme) ( rus )
- letra de yetinemem - khontkar
- letra de halloween costume - sarah klang