
letra de nevermind - van coke kartel
ek het ‘n ongewone verklaring
ek weet nogsteeds niks nie
en ek gee nie om nie
ek sal eerder ophou praat
voor ek ‘n regte besluit moet maak
voor ek ‘n regte besluit moet maak
voor ek ‘n regte besluit moet maak
ek weier om te glo
wat jy glo is alleen reg
ek weier om te glo
wat jy glo is alleen reg
dit is eienaardig hoe hulle ons geleer het
dit is interessant hoe lank ons daaran wou vasklou
ek sal eerder my bewussyn verloor
voor ek ‘n regte besluit moet maak
voor ek ‘n regte besluit moet maak
voor ek ‘n regte besluit moet maak
ek weier om te glo
wat jy glo is alleen reg
ek weier om te glo
wat jy glo is alleen reg
ek weier om te glo
wat jy glo is alleen reg
ek weier om te glo
wat jy glo is alleen reg
ek weier om te glo
wat jy glo is alleen reg
ek weier om te glo
wat jy glo is alleen reg
letras aleatórias
- letra de l (lil clive diss 2) - chip
- letra de ther prologue - a-win
- letra de tu l'as vu ? - sébastien patoche
- letra de waste their life (demo version) - jason michael carroll
- letra de 78 - $4nchetron
- letra de get this money - skooly
- letra de 911 - kevin gates
- letra de fields of gold - new version - sting
- letra de la musica - dj gruff
- letra de anoche llegaste tarde invitado: roberto orellana - funky