letra de stukkies - twee
kom ek gee vir jou die maan, dan kyk ons waar ons dan staan.
daar is nog fotos wat ek wil neem en ek wil jou teenwoordigheid leen.
daar lê stukkies van ons in doringbaai, daar lê stukkies in die kaap.
ek d-nk daai haan het nou alweer gekraai, ons sal ‘n plan moet maak.
ons sal tyd spandeer, ons sal kommunikeer
as jy weer sal vra dan sê ek jou.
ek het jou afgeskiet, maar dit was als vir my nuut
en ek weet dis nou seer maar die tyd sal genees.
kom ek gee vir jou my hand, dan kies jy dalk my kant.
daar is nog fotos wat ek wil neem, en ek wil jou teenwoordigheid leen.
daar lê stukkies van ons in doringbaai, daar lê stukkies in die kaap.
ek d-nk daai haan het nou alweer gekraai, ons sal ‘n plan moet maak.
ons sal tyd spandeer, ons sal kommunikeer
as jy weer sal vra dan sê ek jou.
ek het jou afgeskiet, maar dit was als vir my nuut
en ek weet dis nou seer maar die tyd sal genees.
daar lê stukkies van ons in doringbaai, daar lê stukkies in die kaap.
ek d-nk daai haan het nou alweer gekraai, ons sal ‘n plan moet maak.
ons sal tyd spandeer, ons sal kommunikeer
as jy weer sal vra dan sê ek jou.
ek het jou afgeskiet, maar dit was als vir my nuut
en ek weet dis nou seer maar die tyd sal genees.
ons sal tyd spandeer, ons sal kommunikeer
as jy weer sal vra dan sê ek jou.
ek het jou afgeskiet, maar dit was als vir my nuut
en ek weet dis nou seer maar die tyd sal genees.
letras aleatórias
- letra de american paradox ? king to a god - vicious teknique
- letra de elon musk - steady rotation
- letra de kap kap - frosti
- letra de here's to you - nieves
- letra de empathy - 書店太郎 (shoten taro)
- letra de gone - william gibson & joe raposo
- letra de spring again - modern color
- letra de carnivore - swann
- letra de mungkin takut perubahan - lomba sihir
- letra de pure heart - direlake