letra de beautiful in beaufort-wes - theuns jordaan
en jy was -beautiful op beaufort-wes
en ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou
en ek en jy het op grafte en op [treine]
en op ford fairlane se agterseat-s gevry
en nou is jy en jou [man] -both computer -n-lysts
en laas [winter] you -tried to cut both of your wrists
en nou [skryf] jy vir my: jy kan nie meer slaap nie
nie meer [lag] nie
nie meer iets vir jouself doen nie
nooit ooit weer vir my [soen] nie
en mooi, mooi, mooi was jou [woorde] ook
terwyl jy -menthol sigarette rook
en daai -sweet sweet dinge vir my sê
terwyl jy sweet sweet in my arms lê
en diе presiese woordе het ek presies [vergeet]
ek onthou net die rook en die sweet in beaufort-wes
en jou kaal [liggaam] onder ‘n koel -summer cotton dress
nie meer [slaap] nie, nie meer lag nie
nie meer iets vir mekaar doen nie
nooit ooit weer vir jou soen nie
en dis miskien soos ‘n [storie] uit die huisgenoot
maar jy’t een aand skielik vir my weggestoot
en in die -rear view mirror jou gesig gekyk
en gesê: ”miskien moet ek gelukkiger lyk”
daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie
en het gevoel hoe my [hart] losruk uit my lyf
en soos ‘n roeiboot in die [rivier] afdryf
ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie
nie meer iets ooit reg [doen] nie
nooit ooit weer vir jou soen nie
en die laaste [herinnering] waaroor ek sing
is die nag toe ek en jy die melktrein aan en aan in die nag in ry
tot anderkant die -ding dong gong
van die -breakfast waiter in die [gang] verby
en dit was my -wake-up call, my lief
jy het gesê wees asseblief lief vir my
maar ek het gedroom ons het in beaufort-wes gaan [woon]
en ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie
nie, nie meer so iets doen nie
nooit ooit weer vir jou soen nie
letras aleatórias
- letra de agua de mar - emilia vega
- letra de the count - darker than fiction
- letra de new swag - kp skywalka
- letra de takeover - dougie b
- letra de miesz mem - djslo 720
- letra de sommet - wavnear
- letra de 2022 - $even (pl)
- letra de u wish u could - stevenmorea
- letra de my life - the wolf pack
- letra de heart go crazy - charlie puth