letra de deliverance - supremecoheir
intro
deliver me from my enemies
deliver me (deliverance)
hy (refers to a rich wicked man)
fokus op geld , karre , huise en sy status
wat veroorsaak dat hy nader aan h-ll se gates is
hy skuif met n toehand
en sy hart is wat gesluit is
ek kap jou aan met die waarheid
my byl is wat geslys is
my ma het gese randall wees versigtig
jou vrinne is jou doodskus se spykers
en mense wat 50 is?
se vir my eks wysеr as hulle wat grys is
as ek na die wеreld kyk dan maak dit (sin)
hoekom liewe jesus op die kruis is
as ek na die wereld kyk dan kan ek my in d-nk , dan maak dit (sin)
hoekom h-ll se gates wyd is
groot is die oes , min is die werkers wat “werklikwaar” bereid is
satan is ugly en vol hatred
satan promote l-st , alcohol , drugs
hys die ware definisie van wat fake is..
ek trap op sy kop & ek stiek hom brand want hy is wat n snake is (x2)
ek was n h-llverdiende sondaar gewees (2)
maar u was genadig genoeg
ek was laat op die strate gewees
die duiwel wou my lewe verwoes
ek het die waarheid betyds gesien
uit my vader se boek
sy liefde en vrede
is al wat ek soek
letras aleatórias
- letra de neon - lykke li
- letra de i.e. mentality - audio push
- letra de black panther party - d goody
- letra de pass da budda - ran reed
- letra de walk with you - francesca belmonte
- letra de ghetto - genairo nvilla
- letra de vorrei (freestyle) - alex bartok
- letra de 18 maggio 1969 - tiziano cantatore
- letra de lap dance - latino
- letra de пропасть (abyss) - trxpl1x