
letra de verander - spoegwolf
[verse 1]
sy bly met haar honde
op ‘n blommeplaas
sy stap soms vol wonder
deur akkerbome
sy vloek in afrikaans
sy vloek in afrikaans
sy slaan jou op jou arm
na die eerste dans
sy woed soos ‘n storm
maar in haar groen sien jy binne is dit stil
binne is dit stil
[refrain]
sy laat jou in
sy lê op jou bors en sê, hey
jy’t iets om te sing
maar wat van hierdie ding wat ek geword het?
nee
dis net ‘n begin
dis net ‘n begin
[chorus]
wat het verander?
jy sê ons is mens
maar ek voel anders
ek het al my kaarte gespeel
mik vir my bors
mik vir my
[verse 2]
sy skraap eers jou kole
soos liggies bymekaar
en diе skyn teen haar sterre op
soos kaapstad in die nag
maar dis goеd genoeg
sy sê jy’s goed genoeg vir haar
jy voel jy ken dit klaar
jy ken iets van haar in die donker
en jy weet
jy weet dis vlees en bloed, maar
iets in haar oë is ’n ander groen
die akkerbome-groen
[refrain]
sy laat my in
sy lê op my bors en sê, hey
jy’t iets om te sing
maar wat van hierdie ding wat ek geword het?
nee
dis net ’n begin
dis net ’n begin
[chorus]
wat het verander?
jy sê ons is mens
maar ek voel anders
ek het al my kaarte gespeel
mik vir my bors
mik vir my
wat het verander?
jy sê ons is mens
maar ek voel anders
ek het al my kaarte gespeel
mik vir my bors
mik vir my
[outro]
okay, and then? after that? what happened—what happened after that?
-baby babbling-
joh, that sounds hectic, hey? sjoh!
letras aleatórias
- letra de night like that - tyler hubbard
- letra de кринжуля (cringe) - priput & kvinka
- letra de 01a2fb - wen
- letra de blast (lln) - sugarhill rdot
- letra de cyborg - stony stone
- letra de scorcher/fukushima (dj alyssa remix) - payday monsanto
- letra de lethal feelings - zal got it
- letra de mau - paulelson
- letra de ненавидишь меня (hate me) - h1deki
- letra de deus te ama, papamike não - papamike brasil