letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de val in, val uit - spoegwolf

Loading...

“yes, my vriend, geen druk nie, um
om die waarheid te sê, as julle nie kan nie kan julle glad nie
julle’s maar net oorkant die pad en julle’s altyd welkom!
by all means – val in, val uit!”

“yes, almal! daar’s free kos, maar ongelukkig nie free drank nice
maar ja. asseblief ons begin sesuur
daar gaan ‘n moerse feast wees en ek maak al die kos wat on het, hierso ja
voel welkom om te kom join! dit sal lekker wees om julle almal hier te hê
chеck julle maybe sesuur vanaand? by drum!”

“haai! hullе speel, um, ‘kort dônner’ op bok radio (‘trek jou lip styf)”

“danie! i’m assuming this is still your number?
unfortunately, i’m not going to be able to make it to a braai

this ‘braai-pie’ sounds incredible and i’m very sad that i’m missing out on it
but ja. thanks again for the invite and, um, enjoy.”

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...