
letra de lalabai - spoegwolf
Loading...
ek het ʼn huis aan die bokant van my toekoms
waar jy jou kindertjies bad
en selfs die spoke
soos duiwe
aan die lyne lag
ek het ʼn pyl in die harde deel van my kopbeen
waarom die bloed
klop soos ʼn drom
en min
min maar soms stop
as jy nader kom
jy strike my soos ʼn flint
my hande bly
agter my kop
en ek kyk op
in wakker sweet soos elke aand
kan di here my laat slaap?
en jy lyk laat maar jy staan en sê jy sien my hier rond
jy sien my
ai lalabai maak my oë tog toe
toe, toe, toe, toe, na jou toe
maak my nie so alleen, alleen, alleen
na jou toe heen
ek het jou lyf in die voorportaal besoek
en in die gange waar geeste dwaal en vloek
hulle vloek en hulle fluister
as hulle ook na jou soek
letras aleatórias
- letra de break free - the kelly family
- letra de rolex - abdxxl
- letra de you turn me on - labelle
- letra de i love rock 'n' roll - jitka válková
- letra de atmosfera - the monkey's thc
- letra de she really loves me - lance miller
- letra de postulat - têtes raides
- letra de takin' it uptown - the kingpins
- letra de lonely - black grape
- letra de sanctum sanctorum - the damned