letra de jy leef nog in my - spoegwolf
Loading...
kan jy die hemel bou?
kan al die monsters uithou?
as jy hoog, hoog in jou boom
jou huis van klanke
van reën en sink en planke
vriende, god en tou
aanmekaar hou?
aanmekaar hou?
ek het jou in my verhaal geskryf
jy het uit al die blaaie opgedryf
is ons saam in net ‘n eenbedryf
of êrens in die nag
gefluister?
jy leef nog in my
kon jy die weerlig vang?
kon jy dit in jou venster ophang
sê my is dit, dit wat ’n kruis is?
wat geloof is?
want hierdie tyd van die jaar
is ek kwaad is vir almal
en kwaad vir myself
jy leef nog in my
letras aleatórias
- letra de it's about a girl - ryan trey
- letra de sài gòn! hẹn một ngày sớm thôi - smelod
- letra de cositas de novios - migrantes feat. nico valdi
- letra de no pressure - ksi
- letra de mad (intro) - renegade (edm)
- letra de drug addiction - lil gotit
- letra de burn my dread - lotus juice
- letra de purple - lucas altuzarra
- letra de tear(ing) - nobodyis
- letra de off to see the lizard (live) - jimmy buffett