letra de jamestown - spoegwolf
Loading...
ek en jy het die mure
met ons laaste geld blou geverf
ek het planke opgesit
om ’n venster in ons huis
ons kon daar uit
na ons hele lewe kyk
onthou jy al ons vriende
van die brue het afgebrand
onthou jy wie ons was?
soms lyk die stroom soos vlamme
uit die venster in ons huis
ons kom hier uit
met ons hele lewe vry
hoe lank is ek al wakker?
sou ek kon terugkom
sou jy my terugvat?
ek еn jy het die kerksaal
mеt ons laaste geld volgemaak
die blomme het my ma gaan haal
in jamestown daai dag
ons kon ons daarin
deur ons hele lewe loop
hoe lank is ek al wakker?
sou ek kon terugkom
sou jy my terugvat?
letras aleatórias
- letra de 平行线 - vicetone & willim
- letra de mor - carlinho
- letra de my way - jaycee
- letra de body of wire - blood youth
- letra de miodek - kaz bałagane
- letra de rocha {love} - aking kalld pedro
- letra de i'm a mess - elko
- letra de la corrupción de un ángel - ummo
- letra de z letter - oz the oddz
- letra de gm - boyard bes