letra de as ek fucked is - spoegwolf
hey ek wil doodgaan by jou
sommer nou
jou hare is so bruin soos iets
wat ek onthou
ons het in die bosveld getrou
jy was blou
jou jean baadjie oud en vol stof
en my gedig
klein opgevou
ons is al deur my ding
en ons het oor begin
ons is al deur my ding
en ons het oor begin
ek d-nk aan jou
ek d-nk aan jou
as ek f-cked is
(ek wil iets sê)
ek wil iets sê
wat sag is
hey ek wil opstuig by jou
ons kan vasklou
jou romp soos ons vlerke onthou
en my gewig
die wolk breek in tyd
ons was te jonk om te trou
jy’s nou ouer
en ek word net kleiner met tyd
ons stap mekaar huistoe
dans mekaar uit
ons is al deur my ding
en ons het oor begin
ons is al deur my ding
en ons het oor begin
ek d-nk aan jou
ek d-nk aan jou
(ek d-nk aan jou)
ek d-nk aan jou as ek f-cked is
(ek wil iets sê)
ek wil iets sê
wat sag is
letras aleatórias
- letra de all the same - john anthony
- letra de my phone - juice wrld
- letra de cold chill - sonic fuzz
- letra de emulsified - human filleted
- letra de algo como el sol - zulia
- letra de goodness - clinton fearon
- letra de im modus - dawgstudio
- letra de trinité - el-khalil
- letra de somoy - mr bittu official
- letra de krieg mit mir selbst - ngee