
letra de groot gat meisies - snotkop
ah groot gat meisies laat ek hoor
ah jy’s beautiful
ah groot gat meisies laat ek hoor
groot gat girl sê wat jy wil jy’s beautiful
ah groot gat meisies last ek hoor
ah jy’s beautiful
ah groot gat meisies laat ek hoor
groot gat girl sê wat jy wil jy’s beautiful
jy sien sy lyk net soos die meisies in die fhm
net voller van figuur sou ek sê
voller om die heupe met n groot hang gat
vir mans en milkshake
ses tequilas en die aand’s nog lank
groot gat meisies het altyd die fun
n bietjie meer was nog nooit te veel
(al haar curves op die regte plek so gee haar nog n big mac)
ah groot gat meisies laat ek hoor
ah jy’s beautiful
ah groot gat meisies laat ek hoor
groot gat girl sê wat jy wil jy’s beautiful
jy sien sy lyk net soos daai meisies op die internet
net so verleidelik wil ek amper sê
voller in die buuste met n groot aptyt
vir mans en roomys
tien tequilas en die aand’s nog mak
wat al hoe willer soos sy tipsy raak
n bietjie meer was nog nooit te veel
(al haar curves op die regte plek so gee haar nog n big mac)
ah groot gat meisies laat ek hoor
ah jy’s beautiful
ah groot gat meisies laat ek hoor
groot gat girl sê wat jy wil jy’s beautiful
ah groot gat meisies laat ek hoor
ah jy’s beautiful
ah groot gat meisies laat ek hoor
ah groot gat meisies laat ek hoor
ah jy’s beautiful
ah groot gat meisies laat ek hoor
groot gat girl sê wat jy wil jy’s beautiful
ah groot gat meisies laat ek hoor
ah jy’s beautiful
ah groot gat meisies laat ek hoor
groot gat girl sê wat jy wil jy’s beautiful
ah groot gat meisies laat ek hoor
groot gat girl sê wat hy wil jy’s beautiful
letras aleatórias
- letra de oshiq - shabnam surayo
- letra de family - kl.z
- letra de there's water on the moon - david rovics
- letra de lost respect - bigndg
- letra de ancestral inheritance - release the blackness
- letra de just in sight - arc of life
- letra de without you - midgemedia
- letra de visage - landmvrks
- letra de la la lu - sara watkins
- letra de it ain't me (the politician) - greg chaisson