letra de kyk hoe kyk hy nou vir my - shine 4
kyk hoe kyk hy nou vir my
kyk hoe kyk hy nou vir my
dis my manier om hom te kry
op die dans vloer gat my heupe hom die hele aand verlei
kyk hoe kyk hy nou vir my
kyk hoe kyk hy nou vir my
ek vat jou hand dis ek en jy
die feit dat jy so lekker dans maak my hartjie super bly
eers doen ek gou die cha-cha
want dit maak die manne klaar
draai my heupe in die rondte
en dan kyk hoe hulle staar
ek sit my arms op sy skouers
en toe gryp hy na my boud
ek draai op en kyk hom vuil uit
en nou weet hy dit was ‘n fout
kyk hoe kyk hy nou vir my
kyk hoe kyk hy nou vir my
dis my manier om hom te kry
op die dans vloer gat my heupe hom die hele aand verlei
kyk hoe kyk hy nou vir my
kyk hoe kyk hy nou vir my
ek vat jou hand dis ek en jy
die feit dat jy so lekker dans maak my hartjie super bly
hy sê toe hy is jammer
en doen ‘n cool trovalta dans
ek vergewe hom toe net daar
en toe kry hy nog ‘n kans
hy volg my lyf en hou die ritme
kyk hoe goed kan hy dit doen
as jou man die move kan regkry
belowe jy vir hom ‘n soen
kyk hoe kyk hy nou vir my
kyk hoe kyk hy nou vir my
dis my manier om hom te kry
op die dans vloer gat my heupe hom die hele aand verlei
kyk hoe kyk hy nou vir my
kyk hoe kyk hy nou vir my
ek vat jou hand dis ek en jy
die feit dat jy so lekker dans maak my hartjie super bly
een en twee
drie en vier
cha-cha
ah
kom ons doen die cha-cha
kyk hoe kyk hy nou vir my
kyk hoe kyk hy nou vir my
dis my manier om hom te kry
op die dans vloer gat my heupe hom die hele aand verlei
kyk hoe kyk hy nou vir my
kyk hoe kyk hy nou vir my
ek vat jou hand dis ek en jy
die feit dat jy so lekker dans maak my hartjie super bly
kyk hoe kyk hy nou vir my
kyk hoe kyk hy nou vir my
dis my manier om hom te kry
op die dans vloer gat my heupe hom die hele aand verlei
op die dans vloer gat my heupe hom die hele aand verlei
letras aleatórias
- letra de ik moet dit minder gaan doen - hugo brent
- letra de pickitup - different
- letra de ciekawe czasy - mor w.a.
- letra de crier tout bas - gabriel cyr
- letra de sabes que sou assim - makalister
- letra de me apeguei - mikaélen barbosa
- letra de no shopping - cielo razzo
- letra de woah! - fabster , coro
- letra de cast in stone - ruined conflict
- letra de heaven - rose dorn