
letra de loop soos stroop - ruan josh
loop soos stroop lyrics
dis die einde van nog ‘n jaar afgesluit
en ons het klaar gewerk
ooh vakansie lê nou voor
sal ons mekaar weer daar kry
die son en see dit wag vir my en jou
om al ons stories weer te deel
want als is klaar gereel
die vure brand weer op die strand
maak hom vol nou
want die aand is jonk
bring die bier ons is almal hier
draai hom oop nou
hierdie party loop
hy loop soos stroop
in ‘n ry lê die lywe bruin gebrand
ek wens sy’s myne
hooo, mmm gaan ek haar op die dansvloer kry
vanaand is die aand wat ons gaan jol
klaar gepraat ons ruk en rol tot môre
niemand gaan ons nou kan keer
môre doen ons dit weer
die vure brand weer op die strand
maak hom vol nou
want diе aand is jonk
bring die bier ons is almal hier
draai hom oop nou
hiеrdie party loop
hy loop soos stroop
hierdie party loop
hy loop soos stroop
letras aleatórias
- letra de japón - eruca sativa
- letra de it don't matter - kidd b
- letra de stolen - bohemia
- letra de ele não desiste de você - marquinhos gomes feat. péricles
- letra de nowadays - brothers till we die
- letra de dreamcatcher - 周國賢
- letra de i get high - taylor ray holbrook
- letra de this is life - sk8
- letra de where are you tonight - todd carey
- letra de polly (bonus track) (mono mix) - the kinks