![letras.top](https://letras.top/files/logo.png)
letra de wys my jou hart - riana nel
het jy ooit gewonder hoe dit sou voel
as al die see se water oor jou spoel
en het jy ooit ged-nk dat dit alles so sou uitdraai
net om aan die einde in trane te saai
want jy kyk na my soos die storm woed
net om in te gee tot sy waters
maar ek ken ‘n god wat ons help om te glo
hy verstaan en ken al ons vrae
so wys my jou hart
waarvoor jy bang is en waaroor jy twyfel
en neem nou my hand
vee weg jou trane vergeet al jou vrese
en neem net een tree op ‘n slag
en saam sal ons lag oor gister
want genade is net vir vandag genoeg
te veel keer getwyfel in dit wat jy glo
en steeds bly jy staande want iemand hou jou bo
net om te sien hoe die sonstrale skyn
en dit wat jou moeg maak deur liefde verdwyn
en jy kyk na my soos die storm woed
net om in te gee tot sy waters
maar jy ken ‘n god wat jou help om te glo
hy verstaan en ken al jou vrae
so wys my jou hart
waarvoor jy bang is en waaroor jy twyfel
en neem nou my hand
vee weg jou trane vergeet al jou vrese
en neem net een tree op ‘n slag
en saam sal ons lag oor gister
want genade is net vir vandag genoeg
want jy kyk na my soos die storm woed
net om in te gee tot sy waters
maar jy ken ‘n god wat jou help om te glo
hy verstaan en ken al jou vrae
so wys my jou hart
waarvoor jy bang is en waaroor jy twyfel
en neem nou my hand
vee weg jou trane vergeet nou jou vrese
en neem net een tree op ‘n slag
en saam sal ons lag oor gister
want genade is net vir vandag genoeg
letras aleatórias
- letra de apollo - koline
- letra de noche de fiesta - alonsosanchezm
- letra de march - wallacebreenmusic-wbm
- letra de sapphire* - nikowoodyear
- letra de water column - pierre stemmett
- letra de 假期 (vacation) - 王菲 (faye wong)
- letra de nothing new under the sun - luka bloom
- letra de 李时珍后裔 (li-shizhen descendents) - 焦雷 (rayjiao)
- letra de switch - sharifa
- letra de toro - the neverending mixtape