letra de namibië - riana nel
ek het my hart verloor in namibië
en soos die branders spoel is dit asof ek weer jou soene voel
maar die son hang laag oor die horison en die maan wat aan die anderkant opkom
is daar ‘n einde vir elke begin en ‘n begin vir elke einde
so sê jy onthou die maanlig op die see se waters dans
die sterre in die bosveld in die aand
die stilte bo mens se verstaan
sê jy onthou die sporе wat geloop is in die sand
die hеrinneringe hand aan hand
sê jy verlang ook na ons land
ek het ‘n pad gevind na ‘n huisie in pretoria
ek het hard gesnik was maar net ‘n kind van akademia
maar die son hang laag oor die horison en die maan wat aan die anderkant opkom
is daar ‘n einde vir elke begin en ‘n begin vir elke einde
so sê jy onthou die maanlig op die see se waters dans
die sterre in die bosveld in die aand
die stilte bo mens se verstaan
sê jy onthou die spore wat geloop is in die sand
die herinneringe hand aan hand
sê jy verlang ook na ons land
tussen duine en dorre woestyne onthou jy wie jy is
en tussen die hemel en die diepblou see besef jy hoe klein jy is
sê jy onthou die maanlig op die see se waters dans
die sterre in die bosveld in die aand
die stilte bo mens se verstaan
sê jy onthou die spore wat geloop is in die sand
die herinneringe hand aan hand
sê jy verlang ook na ons land
letras aleatórias
- letra de overrated - hellepeeno
- letra de dead culture - divisive
- letra de malvado favorito - mc g15, anitta & dg e batidão stronda
- letra de bliss - the violet stones
- letra de ceo 2 - dcth4g
- letra de 無謬の花 (mu miuu no hana) - mia regina
- letra de είναι κρίμα (einai krima) - taki tsan & xarmanis
- letra de krowy doić - rów babicze
- letra de на говне (strapped) - execut и саша скул (sasha skul)
- letra de the biggest clown (alternate) - olivia newton-john