letra de die moeite werd - riana nel
hoe het jy belowe om te bly by my
net om weg te stap elke keer in die hitte van die oomblik
soms is jy ‘n raaisel sonder oplossing
wat my net hier los, ek probeer
maar jy weier my behoorlik
selfs al sou jy nooit weer terugkom nie
en ek nie weer jou soene voel nie
weet ek
dit wat daar alles was tussen jou en my
was ‘n oomblik in die hemel soos mens asem kry
jy was die moeite werd gewees
en soos die trane val altyd net oor jou
het die klop in my hart met elke slag verflou
jy was die moeite werd gewees
die moeite werd gewees
te veel keer, was ek so teleurgesteld
net om op te staan af te stof en vergeet wat ooit gebeur het
wat het jy ged-nk toe jy dit vir my sê
dat jy my verstaan hoe ek voel en dis beter om te gaan
selfs al sou jy nooit weer terugkom nie
en ek nie weer jou soene voel nie
weet ek
dit wat daar alles was tussen jou en my
was ‘n oomblik in die hemel soos mens asem kry
jy was die moeite werd gewees
en soos die trane val altyd net oor jou
het die klop in my hart met elke slag verflou
jy was die moeite werd gewees
die moeite werd gewees
ek sal onthou hoe dit was tussen my en jou
ek sal onthou
dit wat daar alles was tussen jou en my
was ‘n oomblik in die hemel soos mens asem kry
jy was die moeite werd gewees
en soos die trane val altyd net oor jou
het die klop in my hart met elke slag verflou
jy was die moeite werd gewees
die moeite werd gewees
die moeite werd gewees
letras aleatórias
- letra de write a book - ot7 quanny
- letra de 2008 - memoria xi
- letra de rigors - enemy in i
- letra de girl in red - afterglow
- letra de come from - mbnel
- letra de horses - awkward marina
- letra de shlimewalk - yuri online
- letra de klash | رسالة إلى الغالي - klash
- letra de autumn sun - memorial television
- letra de casket - yung timoney