letra de vertrou my - riaan benadé
[verse]
ek wil nog altyd weet waardeur jy gaan
kom huil uit jou hart uit oor dinge van jou pa
dis nie so swaar as ek help dra nie
sê dit net hard uit dat ek jou kan verstaan
waaroor is jy spyt net voor jy gaan slaap
ek kan nie weet as jy dit nie gee nie
[chorus]
as die donker skadus oor jou gooi
as die golwe water oor jou looi
lê dit op my neer dat ek probeer
gee my ‘n stukkie van jou seer
belowe ek sal bly
vertrou my
[verse]
hoeveel skuld jy voor hul als kom haal
hoe hanteer jy die lewe sonder haar
dis nie so swaar as ek help dra nie
[chorus]
as die donker skadus oor jou gooi
as die golwe water oor jou looi
lê dit op my neer dat ek probeer
gee my ’n stukkie van jou seer
belowe ek sal bly
vertrou my
nog ‘n voorskrif gaan jou nie kan help nie
nog ‘n whisky gaan nie so diep kan delf nie
dis nie so swaar as ek help dra nie
as ek help dra nie
[chorus]
as die donker skadus oor jou gooi
as die golwe water oor jou looi
lê dit op my neer dat ek probeer
gee my ’n stukkie van jou seer
belowe ek sal bly
vertrou my
vertrou my
letras aleatórias
- letra de henne boize - black josh
- letra de jinx - lia pappas-kemps
- letra de our hearte - audrey sherman
- letra de wheel up - dj gunshot
- letra de break shit - benda
- letra de прости (sorry) - эмпи (empy) & x.sider
- letra de tình ca người đi biển - ngọc phụng
- letra de somewhere over antarctica - the dead milkmen
- letra de op dissin - mb mohab
- letra de 내가 너의 위로되어 (under the tree) - w24