
letra de vat 'n bietjie - riaan benadé
vat ’n bietjie lyrics
hey tjommie
kom ons vat ‘n bietjie vat ‘n bietjie
gee my nog ‘n bietjie
ek soek nog ‘n ietsie in my glas
trap die prop top my op
kom ons vat ‘n bietjie
vat ‘n bietjie vas
wat sê jy? wat maak jy?
dis koud hier so bring jy die vuur?
jy vat die langplaas met ‘n groot haas
en kom deur
want hier gaan die dinge gebeur
met ‘n lekker dingetjie
twee twee vingertjie
ysie vleisie bring en braai
kom ons vat ‘n bietjie, vat ‘n bietjie
gee my nog ‘n bietjie
ek soek nog ‘n ietsie in my glas
trap die prop top my op
kom ons vat ‘n bietjie
vat ‘n bietjie vas
wat praat hy? hoe loop hy?
dit smaak my ons moet ‘n oestertjie laat gly
jy vat tabasco jy gat ‘n peper kou
dit maak ‘n bietjie seer
maar dis hoe die dinge gebeur
met ‘n lekker dingetjie
twee twee vingertjie
ysie vleisie bring en braai
kom ons vat ‘n bietjie, vat ‘n bietjie
gee my nog ‘n bietjie
ek soek nog ‘n ietsie in my glas
trap die prop top my op
kom ons vat ‘n bietjie
vat n bietjie vas
nou ons almal ken vir oom skollie
en hy like mos daai ding sê van vat ‘n bietjie vas
en soos jy agter raak maak hy seker sy ys raas in sy glas
nou die langplaas pad loop straight tot op sy voorstoep
jy kan net stop daar staan en roep
en oom skollie sal jou bederf
met ‘n lekker dingetjie
twee twee vingertjie
ysie vleisie bring en braai
kom ons vat ‘n bietjie, vat ‘n bietjie
gee my nog ‘n bietjie
ek soek nog ‘n ietsie in my glas
trap die prop top my op
kom ons vat ‘n bietjie
vat ‘n bietjie vas
letras aleatórias
- letra de komm mit mir - majoe & silva
- letra de siempre saludaba - camellos
- letra de juice / skitzo - nolanberollin
- letra de lake house - jpk
- letra de aspettando il sole (ancora) - vicious
- letra de faith - kidhakku
- letra de du - lisa børud
- letra de cancer is the new black - the network
- letra de larray- canceled lyrics - larray
- letra de gbono - badyouth