letra de ken jy die land - riaan benadé
ken jy die land waar die boerevolk woon
land met sy berge, terrasse gekroon
land met sy vlaktes, so wyd en so vry
ai, dis die land, dis die wêreld vir my
ja, ek ken die land waar die boerevolk woon
land met sy berge, terrasse gekroon
land met sy ruimtes, my mense so dra
ai, dis die land, dis my suid-afrika
ken jy die land
ken jy die land
ken jy die land waar die boerеvolk woon
ken jy die land waar die boеrevolk woon
ai, dis die land, dis my suid-afrika
ken jy die land met sy sonlig, sy veld
land met sy spore van voortrekkerheld
land met sy stemme, diep stemme wat vra
ai, dis die land, dis my suid-afrika
ken jy die land
ken jy die land
ken jy die land waar die boerevolk woon
ken jy die land waar die boerevolk woon
ai, dis my land, dis my suid-afrika
ai, dis my land, dis my suid-afrika
waar die boerevolk woon
word terrasse gekroon
ken jy die land met sy sonlig en veld
waar diep stemme nog vra
hoe word ons mense gedra
spore van voortrekkerheld
ken jy die land
ken jy die land
ken jy die land waar die boerevolk woon
ken jy die land waar die boerevolk woon
ai, dis my land, dis my suid-afrika
ai, dis my land, dis my suid-afrika
laat, heer, u sseën op hul daal
u guns uit sion hul bestraal
u wat beveel en dit geskied
wil, heer, u seën oor hul gebied
letras aleatórias
- letra de déjà vu (дежавю) skit - girya 9k
- letra de voy a tener qué olvidar - lizza lamb
- letra de i'll be fucking you this christmas - shawn lee
- letra de deserto dos digeridos - koda (brasil)
- letra de december - ison boy
- letra de rock bottom - jenx2
- letra de black box - fade to black
- letra de brother sun (giving glory!) - the porter's gate & liz vice
- letra de клыки - plsstopit
- letra de bvsness talk - young gosh