
letra de keeza - riaan benadé
keeza lyrics
wolke op die horison en ek weet
hier kom die wind wat my droogte gaan breek
en daar is donderweer elke keer
as sy in stilte arriveer
sy’s sag maar sy trek oorals in
die fynste reën waar my lewe begin
en kyk wat gebeur met al my seer
as sy in stilte arriveer
keeza jy
verraai my as ek vra jy moet bly
ek probeer die droogte weghou vir nou vir jou
ja wel sy soen soos keeza
maar keeza niemand soen soos jy
laas somer laas gesien
elke kleur tien keer mooier as die vorige keer
en jy bly by my tot die wind jou kom haal
keeza jy
verraai my as ek vra jy moet bly
ek probeer die droogte weghou vir nou vir jou
ja wel sy soen soos keeza
maar keeza niemand soen soos jy
sal eendag nog by my bly
die seisoen wat ek kan hou vir my
al is die ure kort en die wag so lank
sal ek vashou tot jy land
keeza jy
verraai my as ek vra jy moet bly
ek probeer die droogte weghou vir nou vir jou
ja wel sy soen soos keeza
maar keeza niemand soen soos jy
verraai my as ek vra jy moet bly
ek probeer die droogte weghou vir nou vir jou
ja wel sy soen soos keeza
maar keeza niemand soen soos jy
letras aleatórias
- letra de kuduro actions - dazzle
- letra de hart juicht - nielson
- letra de canabez 2 - anonym feat. sami
- letra de sad boy - derik fein
- letra de the other team - upsahl
- letra de no estás aquí - gyndeli
- letra de the baddest - ismaelbrezier
- letra de la negra - la santa cecilia
- letra de you and me (extended wedding song version) - lifehouse
- letra de 00:02 - fasma