
letra de u's my god - retief burger
die wat wag in die redding van die here
vind hul rus in die skadu van die heilige god
die almagtige
ek sal sê
die here is my vesting
ek sal sê die
here is my toevlug en krag
my god wie ek vertrou
u′s my god, ek vertrou u grote naam
die wat glo, sal u nooit ooit beskaam
my god in wie ek glo
op u sal ek vertrou
u’s my god, ek vertrou u grote naam
die wat glo, sal u nooit ooit beskaam
my god in wie ek glo
op u sal ek vertrou
in donker tye as geloof en hoop getoets word
en alles wat bekend is in in oomblik verdwyn
bly u getrou
ek sal sê
die here is my vesting
ek sal sê die
here is my toevlug en krag
my god wie ek vertrou
u′s my god, ek vertrou u grote naam
die wat glo, sal u nooit ooit beskaam
my god in wie ek glo
op u sal ek vertrou
u’s my god, ek vertrou u grote naam
die wat glo, sal u nooit ooit beskaam
my god in wie ek glo
op u sal ek vertrou
halleluja
halleluja
halleluja
halleluja
my god in wie ek glo
op u sal ek vertrou
halleluja
halleluja
halleluja
halleluja
my god in wie ek glo
op u sal ek vertrou
halleluja
halleluja
halleluja
halleluja
my god in wie ek glo
op u sal ek vertrou
u’s my god, ek vertrou u grote naam
die wat glo, sal u nooit ooit beskaam
my god in wie ek glo
op u sal ek vertrou
u′s my god, ek vertrou u grote naam
die wat glo, sal u nooit ooit beskaam
my god in wie ek glo
op u sal ek vertrou
letras aleatórias
- letra de long grind - ryder (rider)
- letra de chilipiga - karthik
- letra de senden&benden - şanışer
- letra de how i’m comin’ - og guapo
- letra de you're going to hell - john wesley (rap)
- letra de legacy - b-swizz
- letra de som det faller seg - lasse kolstad
- letra de workout - goldilox
- letra de love like this - margaret glaspy
- letra de buy this song - telmini