letra de vir ewig en altyd - patricia lewis
ons seil na die anderkant van die helder blou see
ek wonder of jy my sal mis sal jy my onthou
ons liefde het verdwaal langs die pad van ons gebreekte emosies
my lewe sonder jou is leeg waar is jy nou?
vir ewig en altyd
hoekom het dit so uitgedraai ons liefde was so suiwer
en spesiaal die hartseer nou
die pyn vir al word nou teveel
vir ewig en altyd
dis wat ek ged-nk ons sou vir altyd saam wees maar dis verby
waar is jy nou d-nk jy aan my?
my lewe sonder jou is leeg
die helder blou water en die wind in die skip se seile
sal my nooit laat vergeet van ons liefde en goeie tye
herriniringe van ons liefde sal vir ewig my by bly
my lewe sonder jou is leeg, waar is jy nou?
vir ewig en altyd
hoekom het dit so uitgedraai ons liefde was so suiwer
en spesiaal die hartseer nou
die pyn vir al word nou teveel
vir ewig en altyd
dis wat ek ged-nk ons sou vir altyd saam wees maar dis verby
waar is jy nou d-nk jy aan my
my lewe sonder jou is leeg
my lewe sonder jou is leeg
letras aleatórias
- letra de trezeri freestyle#1 - taavi - trezeri squadra
- letra de lobster - reej bawstun
- letra de jason bourne - django (dkz)
- letra de problems - unkle adams
- letra de be my baby - whitney rose
- letra de 411 - danielog
- letra de my first rodeo - whitney rose
- letra de 凡人歌 song of an ordinary man - jonathan lee
- letra de solo per te - sfera ebbasta
- letra de wayhf (who are you here for) - dada shiva