letra de liefde sonder 'n maar - nádine (south african)
ek soek jou liefde maar sonder ‘n maar
ek soek jou liefde maar sonder, sonder ‘n maar
deurnag ry ‘n grondpad wat na jou toe lei
so loop hy deur my hartsvallei spore wat moes agterbly
kronkel draaie vat my na die agter paaie
na plekke waar ek weer verdwaal
waar jy alweer my seer kom haal
ja dit los mens alleen
gee my jou eenvoud maar sonder jou stilte
gee my jou mooi kant maar met al jou foute
ek soek jou weerlig maar sonder jou skuilte
ek ken jou soete maar soek nog jou soute
ek soek jou liefde maar sondеr ‘n maar
ek soek jou liefde maar sondеr, sonder ‘n maar
ewig lyk altyd beter as mens twee keer kyk
in die spieëltjie deur my agter ruit
het besef ek het nooit afgesluit
ja dit los mens alleen
gee my jou eenvoud maar sonder jou stilte
gee my jou mooi kant maar met al jou foute
ek soek jou weerlig maar sonder jou skuilte
ek ken jou soete maar soek nog jou soute
ek soek jou liefde maar sonder ‘n maar
ek soek jou liefde maar sonder, sonder ‘n maar
daar was stof en reën daar was klip en klei
daai woorde het so raak gesny
daar was stof en reën daar was klip en klei
my woorde is te min vir baklei
ja dit los ‘n mens alleen
ja dit los ‘n mens alleen
gee my jou eenvoud sonder jou stilte
gee my jou mooi kant met al jou foute
ek soek jou weerlig sonder jou skuilte
ek ken jou soete maar soek nog jou soute
ek soek jou liefde maar sonder ‘n maar
ek soek jou liefde maar sonder ‘n maar
gee my jou eenvoud maar sonder jou stilte
gee my jou mooi kant maar met al jou foute
ek soek jou weerlig maar sonder jou skuilte
ek ken jou soete maar soek nog jou soute
ek soek jou liefde maar sonder ‘n maar
ek soek jou liefde maar sonder, sonder ‘n maar
sonder ‘n maar
letras aleatórias
- letra de pano apo ola - ntelito
- letra de själadöd - gravkväde
- letra de he's rapping again! - kenny everett
- letra de depart freestyle - kit dh
- letra de activated - lalion
- letra de в плену (v plenu) - perro1
- letra de supera - conraddo andrade
- letra de wishing well remix (juice wrld cover) - k2broken
- letra de no conversation - boofboiicy
- letra de she didn't - kojau