
letra de daai liefde - nádine (south african)
ek hoor hoe almal praat
ek d-nk dis reg dat niemand weet wat eintlik aangaan met my
ek kan nie rerig help alles draai om jou
selfs al kon ek help d-nk ek nie ek sou
want ek sien iets in jou oë wat my in liefde laat glo
wat my in liefde, in liefde laat glo
jy’s altyd op my lippe en my hart loop oor
ek is een oomblik hoog en die volgende hoër
ons het daai liefde waarvoor elke mens vir altyd in ‘n lewe wens
liefde wat maak dat jy sing
daai liefde wat jou wêreld tot ‘n stilstand bring
laat hulle nou sê ons twee is mal
want ek is mal verlief en ek hard geval
en wie gee om wat al die ander d-nk
want hierdie is hoe ware liefde klink
want ek sien iets in jou oë wat my in liefde laat glo
wat my in liefde, in liefde laat glo
jy’s altyd op my lippe en my hart loop oor
ek is een oomblik hoog en die volgende hoër
ons het daai liefde waarvoor elke mens vir altyd in ‘n lewe wens
liefde wat maak dat jy sing
daai liefde wat jou wêreld tot ‘n stilstand bring
daar is niks wat my nou kan maak soos jy
want jy’s die tipe liefde wat ‘n mens net een keer kry
een keer kry
jy’s altyd op my lippe en my hart loop oor
ek is een oomblik hoog en die volgende hoër
ons het daai liefde waarvoor elke mens vir altyd in ‘n lewe wens
liefde wat maak dat jy sing
daai liefde wat jou wêreld tot ‘n stilstand bring
letras aleatórias
- letra de accords - rob apollo
- letra de по хаслу (by hastle) - tmnv
- letra de paladino - marcos brey
- letra de the flood - aeolian [metal]
- letra de now i'm up! - beatnik scat
- letra de coutdown 30 - pins (fra)
- letra de space boy - the prophet elijah muhammad
- letra de indiana homecoming - jack beeson
- letra de those who dare to die young (cospe remix) - daniel gunnarsson
- letra de about you - benny seos