letra de gerig op ruimte - moses metro man
Loading...
‘n vreemde gesig staan reg voor my
met niks in gemeen, maar ek weet hy verstaan my
daar was lyne teen die muur
lig en donker
maar dit het verdwyn soos mis voor die son
ek het siel en ek sweer ek het vriende
ek probeer verstaan en ek leer
ek wil weet ek wil gee
en ek maak oop my oë
en sien diep spore
daar’s ruimte vir almal
niemand is verlore
lankal is ek besig
regverdig my gedagtes
om te rebеlleer
maar ek weet dis belaglik
en ons moet probeer
al weet ons dit maak seer
om tе vergeet, te beweeg, kry beheer
en ons wil probeer verstaan
ek wil leer vanaand
ek wil weet, ek wil gee.ek wil gaan
en ek maak oop my oë
en sien diep spore
daar’s ruimte vir almal
niemand is verlore
letras aleatórias
- letra de один на один (odin na odin) - sayaf
- letra de à tout le monde (demo) - megadeth
- letra de 왠지 모르게 (just feeling) - jang subin
- letra de treibsand - joel brandenstein
- letra de jahan - zombies ate my girlfriend
- letra de indlæg - pind
- letra de s.o.t.s - k-rino
- letra de guarará - rita indiana & los misterios
- letra de quédate - manuel medrano
- letra de wo ich herkomme rmx - mikail.