letra de mosaïek - monique steyn
mosaïek lyrics
wees versigtig
moet jouself nie sny nie
jy het dit nog nie reg gekry nie
om die liefde te laat bly nie
dalk is dit net nie vir my nie
wees versigtig
splinters oral om my
vir die jare lank se seerkry
maar ek hoop jy kan dit regkry
ja ek hoop jy maak die beste van my
jy’t die stukke van my hart gevat
en toe maak jy ‘n mosaïek
als wat stukkend was het jy laat pas
en toe maak jy ‘n mosaïek
jy gee nie om oor die krake
jy sê dis wat my gemaak hеt wie ek is
en ek’s vir jou ‘n mosaïеk
wat jy wil aanhou bou
wees aanhoudend
moet ‘seblief nie opgee
want die lesse van die hartseer
wil ek alles saam met jou leer
ja ek hoop jy sal my ook ‘n kans gee
jy’t die stukke van my hart gevat
en toe maak jy ‘n mosaïek
als wat stukkend was het jy laat pas
en toe maak jy ‘n mosaïek
jy gee nie om oor die krake
jy sê dis wat my gemaak het wie ek is
en ek’s vir jou ‘n mosaïek
wat jy wil aanhou bou
‘n mosaïek wat jy wil aanhou bou
letras aleatórias
- letra de you’re mine - ryder ayala
- letra de ex boyfriend - jimmy lee from kfc
- letra de mori (zodiak tribute) - azriell
- letra de secondary option - leejean
- letra de morning glow - tabbiesmanz
- letra de wake up - iamtracey
- letra de pull up - darrin d
- letra de öldürdüm - yung blake
- letra de wut? - braydentb
- letra de diese liebe - akabaze