
letra de druppel in die emmer - monique steyn
druppel in die emmer lyrics
‘n dors in jou
net ek sal dit kan les met al die liefde wat ek het in my
‘n honger bou
net ek gaan dit kan stil met al die omgee wat ek wil bewys
kom sit aan by my tafel
en vat vir jou wat jy wil
‘n druppel in die emmer
maar ek sweer ek sal reën en hom altyd vol hou
‘n saadjie in die tuin wat nou eers eerste blare wys
is binnekort ‘n oes wat ons ‘n leeftyd hou
maar die druppel in die emmer
is wat daardie hart gewen het
en hom altyd hier sal hou
vat ‘n slukkie van my liеfde
want die druppel in diе emmer is vir jou
‘n leeg in jou
net ek sal dit kan vul met alles wat ek jou kan wys en meer
‘n breek in jou
net ek kon dit nog regmaak van my eie hart s-m-nt gegee
kom sit aan by my tafel
en vat vir jou wat jy wil
‘n druppel in die emmer
maar ek sweer ek sal reën en hom altyd vol hou
‘n saadjie in die tuin wat nou eers eerste blare wys
is binnekort ‘n oes wat ons ‘n leeftyd hou
maar die druppel in die emmer
is wat daardie hart gewen het
en hom altyd hier sal hou
vat ‘n slukkie van my liefde
want die druppel in die emmer is vir jou
en dit wat jy sien is nie alles nie net ‘n krummel net ‘n proe
van wat nog moet kom wat nog wag vir ons
‘n druppel in die emmer
maar ek sweer ek sal reën en hom altyd vol hou
‘n saadjie in die tuin wat nou eers eerste blare wys
is binnekort ‘n oes wat ons ‘n leeftyd hou
maar die druppel in die emmer
is wat daardie hart gewen het
en hom altyd hier sal hou
vat ‘n slukkie van my liefde
want die druppel in die emmer is vir jou
vat ‘n slukkie van my liefde
want die druppel in die emmer is vir jou
letras aleatórias
- letra de זין - zain - mahleket hanikot shotrim - מחלקת חניקות שוטרים
- letra de ravana (රාවණ) teledrama song - viraj bathiya & poorna sachinthana
- letra de beyond the self - he knows
- letra de night life - jnabe
- letra de don't stop just yet - belters only
- letra de murder scene - cusax
- letra de puzzle - elly tess
- letra de statisíce masek - ygnor
- letra de mejor sin ti - kyotto & sushiking
- letra de dark knight (freestyle) - dolce (fra)