letra de b2cy - fokofpolisiekar
in bellville
op die strate
niks om te doen op woensdae-aande
het gesê ek sal nie kak aanjaag nie
lê my kop neer
wil nie ophou raas nie
dit was woensdagaand, 27 april, 1994
hy was 13 jaar oud
naïef en onbewus
maar ja …
jy behoort te weet jy kon my enige tyd
by die vulstasie kry
‘n leë c-ke-bottel vol petrol [
vlam-pentagram
skool-sportgrond
band-name
knipmes
skoolbank
daar was verandering in die lug
was die enigste verandering
harde negatiewe musiek
het my lewe gered
dit hou my kalm
soos ‘n landmyn
ek bly
nou’s ek stil soos ‘n bom
ek onthou desembervakansie wat nooit ophou nie
my ontwikkeling is onder huisarres
ons suip en naai net nie meer in parkies nie
en gaan net kerk toe as daar ‘n begrafnis is
band-name
knipmes
skoolbank
dit sal nog steeds daar wees onder al die vernis
verandering is die enigste konstante
whatever
die verkeersligte hou ons dop soos ou-regime robotte
agter in tuine buig slap gerookte nekke in wendy-huise vooroor
tussen die gras wat kniehoogte is
wat maagdevliese soos knipmesse insluk
is daar niks om te doen nie
letras aleatórias
- jane handcock › letra de by & by - jane handcock
- abel amiral › letra de superluna rosa de abril - abel amiral
- the brotherhood › letra de incredible - the brotherhood
- leo golo › letra de j'irai en france - leo golo
- navagio kid on the block › letra de bruises - navagio & kid on the block
- jack b › letra de chained - jack b
- mda rus › letra de smoke - mda (rus)
- seksi › letra de fetis - seksi
- ana bacalhau › letra de que me interessa a mim - ana bacalhau
- l1k › letra de l1k anthem - l1k