
letra de treklorrielied - lucas maree
Loading...
alleen in ‘n kamer met ’n eie verhaal
in stof kringe van portrette teen wit mure
klink die skim geding van mense in stomheid verdwaal
uit die flikkering van minute en van ure
die beswyming van die kamer word in stilte verslaan
deur die leemtes waar die huisraad eens gepr-nk het
waar seuntjies sonder sorge die weegskaalspel leer speel het
met reëls wat nuwe huurdes nooit verstaan nie
maar die soeklig streep die sonskyn, skrywe woorde teen die muur
soek ‘n wysie in die waai van die wind
vir ‘n liedjie vol van vreugde en sierade wat ek vind
in stapels op die vloere van my hart
letras aleatórias
- letra de be good to yourself - erika wennerstrom
- letra de insomnia - riverkinn
- letra de main attraction - peepsnation
- letra de traigo motor (roncoshit) - cheb rubën
- letra de senta aqui - marral
- letra de rescue - angst
- letra de na you - big diamond
- letra de country border bars - taking meds
- letra de summer 18 outro - young spy
- letra de trap neva closed - drayco mccoy