letra de kinders van die wind - lucas maree
ek ken ‘n ou, ou liedjie
van lewenswel en weë
van lank-vergane skepe in, die kelders van die see
die woorde is vergete
en tog die deuntjie draal
soos vaag-onthoude grepies uit ‘n baie ou verhaal
van swerwers sonder rigting
van soekers wat nooit vind
en eindelik was almal maar, net kinders van die wind
kinders van die wind, kinders van diе wind
kinders van die wind, kinders van diе wind
gesigte, drome, name
is deur die wind verwaai
en waarheen al die woorde is, sou net ‘n kind wou raai
swerwers sonder rigting
soekers wat nooit vind
en eindelik was almal maar, net kinders van die wind
kinders van die wind, kinders van die wind

kinders van die wind
letras aleatórias
- letra de coming now - treallentz
- letra de war city - chee malabar
- letra de changement - t.o.b. (germany)
- letra de aryan nation - ziico niico
- letra de glassy - jay milli
- letra de era de esperarse - gerre, upmanstra & eska
- letra de i dream - s.g. the inspiration man
- letra de mayim kdoshim - מים קדושים - dj moshik - דיג'יי מושיק
- letra de addicted to you - the next step
- letra de erica - merkules