
letra de voshaarnooi - louis van rensburg
Loading...
bantam hom so en flennie die snare
ek is verlief op die kind
die son slaan vuur uit die sweetvoshare
ek is verlief op die kind
hoor jy meisie met die sweetvoshare
verstaan jy die praat van die rankie snare
ek is verlief op die kind
lappa lei vir bella koud, in waboomskloof se geel bossies
lappa maak vir bella stout,
met hanepootse natrossies
donkerrooi die wingerdblaar en warmrooi die mond van haar
my hart blom wit vir die voshaarnooi
pluk heide van die rooiste rooi
vir hierdie einste voshaarnooi
bellabint my meisiekind, dis hartblom wit, die heiderooi
bellabint my meisiekind, dis hartblom wit, die heiderooi
vir jou my voshaar meisiekind
letras aleatórias
- letra de giorni felici - giorgio poi
- letra de ulquiorra - kidhakku
- letra de billie jean - vojtek
- letra de 2040 - shazamat - שאזאמאט
- letra de money on my mind - rin
- letra de pictures from youth - sail to north
- letra de fucc a hoco - lil rango & leekflexin
- letra de turn me loose - creed fisher
- letra de 18 + 1 - álvaro díaz
- letra de champion ring - bummy god