
letra de wag net 'n oomblik - lize beekman
wag net ‘n oomblik voor jy gaan
sit alles neer en hoor my stem as of ek langs jou staan
ons gee net ‘n tree net nog een tot daar waar die lig deur die donker val
wag net ‘n oomblik voor jy gaan
en sit net vir ‘n wyle hier by my
ons vergeet van alles anders ons is net ek en jy
ons kan net wees sonder gesels saam die stilte waardeer
sonder gedagte gee of nee
daar buite ruk ‘n storm aan die huis se dak
maar hier binne brand ‘n vuur wat die koue uit die ure wegvat
en die wind kan maar waai tyd het geleer hy gaan lê eendag weer
hy woed dit uit en sit dit neer
so wag net vir ‘n oomblik voor jy gaan
ek weet jy’s bang maar sit dit neer ek wil langs jou staan
ons gee net ‘n tree en net nog een tot daar waar die lig deur die donker val
wag net ‘n oomblik voor jy gaan
bly by my eerder as om te gaan
letras aleatórias
- letra de punks in paris - dollar signs
- letra de space to share (okeeblow version) - scapegoat wax
- letra de patience - penskilledcap
- letra de targeryen bars - manuellsen
- letra de chill - okayché
- letra de aнте - abara!
- letra de new bag - lil swoosh
- letra de dank memes in toronto - 黴love is dead味
- letra de hostil - say ocean
- letra de bdm deluxe 2015 - tercer lugar - bdm