letra de boerevry - lianie may
Loading...
wys my, wys ‘n bietjie liefde
gee ‘n bietjie meer as meer
en vat my nog ‘n keer vanaand
onthou jy, hou jy nog ons liefde
want dit word nou te lank
en ek mis jou hier vanaand
sing saam met my, do wa di di dam
do wa di di do
sing saam met my, ek weet ek gaan jou kry
sing saam met my, do ea di di dam
do wa di di do
sing saam met, my lekker boerevry
wys my, wys my ek is joune
wys my hoe dit raak, kan nie slaap
want dis mos hoe die liefde maak
vry my, vry my sonder einde
want as jy hou, hou jy vas
ek’s die een wat by jou pas
sing saam met my, do wa di di dam
do wa di di do
sing saam met my, ek weet ek gaan jou kry
sing saam met my, do ea di di dam
do wa di di do
sing saam met, my lekker boerevry
letras aleatórias
- letra de cinema 2 - yng try
- letra de killer - madrane
- letra de fallin' - glimmers
- letra de tragos (mashup) - last-dude
- letra de lean - lilbubblegum
- letra de 43 bassline - ashy 43
- letra de ангел (angel) - 2105
- letra de beauty in the pain - doa beezy
- letra de имена морей (names of seas) - lissen2
- letra de nati per vivere / born to live - colapescedimartino